Die Geel Kafee
R115.00
Obz Books. South African Poetry.
Die geel kafee het oorspronklik in die 1980's onder Koos Kombuis se skrywersnaam Andre Letoit verskyn. Met die publikasie van hierdie gedigte was die Nuwe Suid-Afrika nog net 'n pypdroom. Toe hy vir die eerste keer "weer hierdie ou poems...deurlees," skryf Kombuis in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. "Maar," voeg hy by: "...dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag."
Paperback. Afrikaans. Protea Boekhuis. 2003. Good Condition.
Comments (0)
No customer reviews for the moment.