• Out-of-Stock
du Plessis Pienkes Ons Camino
search
  • du Plessis Pienkes Ons Camino

Ons Camino

R297.00
Tax excluded
Obz Books. Esoteric.
Quantity
Out-of-Stock

Die Camino is 'n pad, 'n weg, in Spaans. In hierdie geval die wreldbekende pelgrimspad na Santiago in die noordweste van Spanje. Dis op hierdie pad dat Pienkes en Lizzie du Plessis in April 2015 hulle begeef en die 330 km van Len na Santiago op hulle voete in 'n avontuur omskep wat hulle lewenslank sal bybly.
Comments (0)
No customer reviews for the moment.