
Jaco Fouch© se debuutroman, Die ryk van die rawe, is aangeprys deur verskeie kritici. Die fokus het in besprekings hoofsaaklik geval op die intertekstuele verhoudings van die roman met ander literªre tekste, veral romans deur Etienne Leroux.
Paperback. Afrikaans. Queillerie. 1996. Used.